Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tonsea | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Indonesia | |
Gebied: | noordelike Sulawesi | |
Totale sprekers: | 90,000 [1] | |
Taalfamilie: | Maleis-Polinesiese Filippynse Minahasan Noordoos Tonsea | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | —
| |
ISO 639-3: | txs
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Tonsea (Tonsea') is 'n Austronesische taal van die noordelike punt van Sulawesi, Indonesië. Dit is deel van die Minahasan tak van die Filippynse tale.