Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tony Azito | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tony Azito (18 Julie 1948 – 26 Mei 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Apple Pie (1976), The Pirates of Penzance (1983), Moonstruck (1987), en The Addams Family (1991).