Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tory Kittles | |
Geboorte | 1975 (48–49 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tory Kittles (* 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008), True Detective (2014), en Colony (2016).