Touriya Jabrane | |
![]() | |
Minister van Kultuur
| |
Ampstermyn 19 September 2007 – 29 Julie 2009 | |
Eerste minister | Abbas El Fassi |
---|---|
Voorafgegaan deur | Mohamed Achaari |
Opgevolg deur | Bensalem Himmich |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Casablanca, Marokko | 16 Oktober 1952
Sterf | 24 Augustus 2020 (op 67) |
Politieke party | Onafhanklik |
Religie | Soenni (Islam) |
Touriya Jabrane (Arabies: ثريا جبران – gebore Saadia Kraytif Arabies: السعدية قريطيف ; 16 Oktober 1952 - 24 Augustus 2020) was 'n Marokkaanse teaterregisseur, aktrise en politikus. Sy is in Casablanca gebore. Tussen 2007 en 2009 dien sy as Minister van Kultuur in die kabinet van Abbas El Fassi.[1][2][3]