Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tracy Grandstaff | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1992–2010[1] |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tracy Grandstaff is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Free Your Mind (1993) en Daria (1997).