Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tracy Vilar | |
Geboortenaam | Tracy Leigh Vilar |
---|---|
Geboorte | 12 April 1968 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tracy Vilar (gebore 12 April 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Steve Harvey Show (1996), House (2004), Saved (2006), en Partners (2012).