Transvaalbergsuikerbos

Transvaalbergsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. rubropilosa
Binomiale naam
Protea rubropilosa
Beard, 1958

Die Transvaalbergsuikerbos (Protea rubropilosa) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom op die eskarp van die Drakensberg vanaf Wolkberg tot Lydenburg voor. Die boom is kwasterig, sprei uit en word 8 m hoog. Dit blom van September tot Desember met die hoogtepunt in Oktober.

'n Brand vernietig die boom maar die sade oorleef. Die saad word 9-12 maande vrygelaat nadat dit geblom het. Die saad word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in sandsteen- en kwartsietgrond op hoogtes van 1 400 - 2300 m.

In Engels staan dit as die Transvaal sugarbush bekend.

Die boom se FSA-nommer is 97[1].

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]