Trompetvisse | |
---|---|
Aulostomus maculatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Aulostomidae
|
Genus: | Aulostomus Lacepède 1803
|
spesies | |
Sien teks |
Die Trompetvisse (Aulostomidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Syngnathiformes hoort. Daar is slegs een genus met drie spesies wat tot die familie hoort. Die familie kom in die tropiese Atlantiese Oseaan en Indies-Pasifiese area voor.
Visse in die familie se lyf is lank en plat en hulle word tot 80 cm lank. Daar is gewoonlik 8-12 stekels op die rug voor die dorsale vin en die sylyn is goed ontwikkel. Hulle kom in riwwe voor saam met plantvreters.
Die volgende genus en gepaardgaande spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Die volgende twee spesies kom nie in Suider-Afrika voor nie: