Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Troy Evans | |
![]() | |
Geboorte | 16 Februarie 1948 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Troy Evans (gebore 16 Februarie 1948) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Under Siege (1992), Ace Ventura: Pet Detective (1994), The Frighteners (1996), en Fear and Loathing in Las Vegas (1998).