Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Tsjetsjnies .
Verspreiding van Tsjetsjniërs in die Kaukasus -streek in rooi
Die Tsjetsjniërs (Tsjetsjnies : Нохчий Noxçiy; Oud-Tsjetsjnies: Нахчой Naxçoy) is 'n etniese groep van die Nach-volke inheems aan die noordelike Kaukasus -streek in die Europese deel van Rusland . Hulle praat Tsjetsjnies, 'n Noordoos-Kaukasiese taal , as moedertaal en Russies as tweede taal . Die Tsjetsjniërs is hoofsaaklik aanhangers van die Soennitiese Islam , gevolg deur klein minderhede van Oosters-Ortodokse Christene en Ateïste .
Tsjetsjniërs vorm die sesde grootste etniese groep in Rusland en maak sowat 1% van dié land se bevolking volgens die sensus van 2010 uit. Die meeste Tsjetsjniërs leef in die outonome republiek Tsjetsjnië (Rusland), gevolg deur Turkye .
Tsjetsjniërs is nou verwant aan die Ingoesjetiërs in die aangrensende Ingoesjetië en albei behoort tot die Nach-volke.
↑ (en ) "The War in Chechnya" (PDF) . Besoek op 4 Februarie 2014 . [dooie skakel]
↑ "Chechen leader Kadyrov denies sending troops to Ukraine" (in Engels). BBC . 28 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2019. Besoek op 6 November 2017 .
↑ (ru ) Russian Census 2010: Population by ethnicity Geargiveer 24 April 2012 op Wayback Machine
↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 4,5 4,6 4,7 4,8 (ru ) Russian Census of 2002 Geargiveer 6 Oktober 2014 op Wayback Machine
↑ (en ) As Hit Men Strike, Concern Grows Among Chechen Exiles , RFE/RL, 12 Maart 2009
↑ Rothkopf, David. "The Wanderer" (in Engels). Foreign Policy. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2014. Besoek op 4 Februarie 2014 .
↑ 7,0 7,1 7,2 7,3 United Nations High Commissioner for Refugees. "Continuing Human Rights Abuses Force Chechens to Flee to Europe" (in Engels). Refworld. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2018. Besoek op 4 Februarie 2014 .
↑ 8,0 8,1 8,2 8,3 (en ) Chechens in the Middle East: Between Original and Host Cultures Geargiveer 22 Julie 2011 op Wayback Machine , Event Report, Caspian Studies Program
↑ (en ) Kristiina Markkanen: Chechen refugee came to Finland via Baku and Istanbul Geargiveer 21 November 2011 op Wayback Machine
↑ Joshua Project. "Chechen in Kazakhstan" (in Engels). Joshuaproject.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 6 November 2017 .
↑ "Jordan willing to assist Chechnya – King" (in Engels). Reliefweb.int. 28 Augustus 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2020. Besoek op 20 April 2013 .
↑ (en ) Ahmet Katav; Bilgay Duman (November 2012). "Iraqi Circassians (Chechens, Dagestanis, Adyghes)" (PDF) . ORSAM Reports (134). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 April 2013. Besoek op 15 April 2013 .
↑ "Circassian, Ossetian, Chechen Minorities Solicit Russian Help To Leave Syria" (in Engels). Rferl.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2016. Besoek op 20 April 2013 .
↑ "About number and composition population of Ukraine by data All-Ukrainian census of the population 2001" . Ukraine Census 2001 (in Engels). State Statistics Committee of Ukraine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 17 Januarie 2012 .
↑ Joshua Project. "Chechen in Kyrgyzstan" (in Engels). Joshuaproject.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2020. Besoek op 6 November 2017 .
↑ Joshua Project. "Chechen in Uzbekistan" (in Engels). Joshuaproject.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2020. Besoek op 6 November 2017 .
↑ Joshua Project. "Chechen in Turkmenistan" (in Engels). Joshuaproject.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 6 November 2017 .
↑ "Differential Demographics – Russia's Muslim and Slavic Populations" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Oktober 2017. Besoek op 6 November 2017 .