Tulsa Internasionale Lughawe

Tulsa Internasionale Lughawe
IATA: TULICAO: KTULFAA: TUL
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar/Militêr
Eienaar Stad Tulsa
Operateur Tulsa Airport Authority
Bedien Noordoostelike Oklahoma
Hoogte bo seevlak 677 vt / 206 m
Webtuiste http://www.tulsaairports.com/
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
18L/36R 9 999 3 048 Beton
18R/36L 6 101 1 860 Teer
8/26 7 376 2 248 Beton
Statistieke (2024)
Lugbewegings 106 041
Vliegtuie hier gebaseer 133
Passasiers 3 247 670
Vrag (lb) 104 585 143
Bron: Federale Lugvaartadministrasie en
Tulsa Lughawe[1][2]

Tulsa Internasionale Lughawe (IATA-kode: TUL, ICAO: KTUL, FAA: TUL) is 'n burgerlike-militêre lughawe in stadsbesit, 8 km noord van die middestad van Tulsa, in Tulsa County, Oklahoma, Verenigde State. Die lughawe is Tulsa Munisipale Lughawe genoem toe die stad dit bekom het in 1929,[3] maar dra sy huidige naam sedert 1963.

Die 138ste vegtervleuel van die Amerikaanse Nasionale Lugwag is gebaseer op die mede-geleë Tulsa Air National Guard Base.[4]

Die lughawe is die onderhoudshoofkwartier vir American Airlines.[5]

Verskeie burgermageskaders word gehuisves by die Oklahoma Air National Guard Base op die noordoostekant van die veld. Daarbenewens is twee burgerlugpatrollievliegtuie gebaseer op Tulsa, 'n Cessna 172 en 'n Cessna 182.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Tulsa Int'l Airport Reports Record Passenger Numbers In 2023, Highest Since 2008". flytulsa.com. Besoek op 12 April 2024.
  2. "Tulsa Int'l Airport Operating Statistics for 2024" (PDF). flytulsa.com. Besoek op 6 Februarie 2025.
  3. "Tulsa Preservation Commission "Transportation (1850–1945)"" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2015. Besoek op 14 Januarie 2011.
  4. "138th Fighter Wing, Oklahoma Air National Guard – Geskiedenis" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2016. Besoek op 27 Januarie 2011.
  5. "AMR-Tulsa" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 27 Januarie 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.