Turraea | |
---|---|
![]() | |
'n Kanferfoelieboom (T. floribunda) se blommende takke in die Manie van der Schijff Botaniese Tuin in Pretoria | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Meliaceae |
Subfamilie: | Melioideae |
Genus: | Turraea L., (1781) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Turraea is 'n genus van oorwegend bome wat deel is van die Meliaceae familie. Die genus is vernoem na die Italianer, Giorgio della Turre, professor en direkteur van die Botaniese tuin te Padua van 1649-1683.[1] Die genus is inheems aan Afrika, Asië en Australië.
Daar is 67 spesies wat tot die genus hoort:[2]