Twickenham

Twickenham
Voorstad
Uitsig oor Twickenham-stadion in 2005.
Uitsig oor Twickenham-stadion in 2005.
'n Kaart van Twickenham.
'n Kaart van Twickenham.
Twickenham is in Groter Londen
Twickenham
Twickenham
'n Kaart van Twickenham.
Koördinate: 51°26′55″N 0°20′13″W / 51.44861°N 0.33694°W / 51.44861; -0.33694
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
GraafskapGroter Londen
Bevolking
 • Totaal19 554
TydsoneUTC±00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
TW1, TW2
Skakelkodes020

Twickenham is 'n groot voorstedelike dorp wat 10 kilometer suidwes van sentraal-Londen geleë is en is die hoofkwartier van die administratiewe area (Londen Borough) van Richmond upon Thames. Dit is een van die belangrike plaaslik distriksentrums soos in die Londen-plan geïdentifiseer.[1] Met Londen se voorstedelike groei in die 20ste eeu het Twickenham uitgebrei en 'n bevolkingsontploffing beleef. Twickenham word in 1926 'n munisipaliteit en vorm sedert 1965 deel van die groter Londen area.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Mayor of London (2008). "London Plan (Consolidated with Alterations since 2004)" (PDF) (in Engels). Greater London Authority. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Januarie 2016. Besoek op 6 Augustus 2009. {{cite web}}: Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)
  2. Young, K. & Garside, P., (1982). Metropolitan London: Politics and Urban Change 1837-1981.{{cite book}}: AS1-onderhoud: ekstra leestekens (link) AS1-onderhoud: meer as een naam (link)