Tylecodon

Tylecodon
T. paniculatus langs die Rooibergpas
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Crassulaceae
Subfamilie: Kalanchoideae
Genus: Tylecodon
Toelken, 1978
Spesies

Sien teks

Tylecodon is 'n genus van vetplante wat behoort aan die familie Crassulaceae en is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. Plante van die genus was tot in die laat 1970's nog deel van die genus Cotyledon maar is 1978 deur die plantkundige, Helmut Toelken van die Botanical Research Institute in Pretoria in hulle eie genus geplaas. Sommige van die spesies word met krimpsiekte geassosieer en sommige is geofiete.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is 50 spesies in die genus: