Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tywyn | |
---|---|
Die hoofstraat in Tywyn | |
Koördinate: 52°34′58″N 4°5′23″W / 52.58278°N 4.08972°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Wallis |
Ceremonial county | Gwynedd |
Hoogte | 0,18 m (,58,6 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 864 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | LL36 |
Skakelkodes | 01654 |
Tywyn is 'n klein dorpie in Wallis in die Verenigde Koninkryk. Dit is in die graafskap Gwynedd geleë en het 2864 inwoners. In 2001 het 40,5% van die bevolking Wallies as moedertaal gepraat.
Tywyn is die terminus van 'n smalspoorlyn; die Talyllyn Railway, met stoomlokomotiewe.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tywyn. |