Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vaartuig klas | Atlanta-class cruiser |
---|---|
Amptelike naam | USS Atlanta |
Konflik | Tweede Wêreldoorlog |
Vernoem na | Atlanta |
Geografiese ligging | 9°23′24″S 159°58′44″E |
Operateur | Amerikaanse Vloot |
Vervaardiger | Federal Shipbuilding and Drydock Company |
Vlagstaat | Verenigde State |
Teken nommer | CL-51 |
Die USS Atlanta was 'n kruiser van die Amerikaanse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit was 'n nuwe geslag kruiser met die hoofdoel om op te tree in 'n lugafweerkapasiteit; 'n skip ontwerp om beskerming aan vlote te kan verskaf. Vir die rol was hy slegs toegerus met sestien 5-duim meerdoelige kanonne en agt 21-duim torpedobuise. Atlanta het 6 000 ton water verplaas en is tydens die Slag van Guadalcanal in 1942 gekelder.