Wapen | Ligging in Duitsland |
---|---|
Basiese gegewens | |
Deelstaat: | Brandenburg |
Administratiewe setel: | Prenzlau |
Oppervlakte: | 3 058,08 vk km |
Bevolking: | 120 878 (31 Desember 2016) |
Bevolkingsdigtheid: | 39,5 inwoners per vk km |
Kenteken: | UM |
Administratiewe verdeling: | 34 munisipaliteite |
Landrat: | Karina Dörk (CDU) |
Amptelike webwerf: | uckermark.de Geargiveer 2 September 2011 op Wayback Machine |
Ligging in Brandenburg | |
Uckermark is 'n administratiewe distrik in die noordooste van die Duitse deelstaat Brandenburg wat sy naam aan die gelyknamige historiese landskap ontleen het.
Met 'n oppervlakte van 3 058 km² is Uckermark die grootste landelike distrik in Duitsland, maar met 'n bevolking van slegs sowat 121 000 ook een van die mees yl bevolkte distrikte. Sy administratiewe sentrum is Prenzlau.
Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
|