Umm Kulthum

Umm Kulthum
أم كلثوم
أم كلثوم إبراهيم السيد البلتاجي
Gebore
Umm-Kulthum Ibrahim as-Sayed El-Beltagi

(1898-12-31)31 Desember 1898
Tamay Ez-Zahayra, El Senbellawein, El Dakahlia, Khedivate van Egipte
Sterf03 Februarie 1975 (op 76)
NasionaliteitEgipties
BeroepSangeres, aktrise
Jare aktief1924–1973

Umm Kulthum (Arabies:ˈomme kælˈsuːm|lang; Frans: Oum Kalthoum; gebore Umm-kulthom ʾIbrāhīm es-Sayyid el-Beltāǧī أم كلثوم إبراهيم السيد البلتاجي[1][2] op 31 Desember 1898, of 4 Mei 1904;[3] oorlede 3 Februarie 1975) was 'n Egiptiese sangeres, liedjieskrywer, en film-aktrise in die 1920s tot die 1970s. Sy is die eretitel van Kawkab al-Sharq (كوكب الشرق, 'Ster van die Ooste') gegee.[4] Umm Kulthum was bekend vir haar vokale vermoë en unieke styl. Sy het meer as 80 miljoen plate wêreldwyd verkoop, wat haar een van die topverkoper Midde-Oosterse sangers alle tye gemaak het.[5]

Sy word in haar geboorteland Egipte as 'nasionale ikoon beskou; sy is 'Die stem van Egipte' genoem[6][7] en "Egipte se vierde piramide".[8][9]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Umm Kulthum Ibrahim". 1 Julie 1997.
  2. "Umm Kulthum: An Outline of her Life". almashriq.hiof.no.
  3. "Umm Kulthūm". Encyclopædia Britannica. (2012). 
  4. "Egypt's Umm Kulthum hologram concerts to take place at the Abdeen Palace on November 20,21". EgyptToday. 14 November 2020. Besoek op 4 Februarie 2021.
  5. "Oum Kalthoum, a star still shining bright". france24.com.
  6. Umm Kulthum: A Voice Like Egypt.
  7. Danielson, Virginia (1996). "Listening to Umm Kulthūm". Middle East Studies Association Bulletin. 30 (2): 170–173. doi:10.1017/S0026318400033976. ISSN 0026-3184. JSTOR 23061883.
  8. "Umm Kulthoum, the fourth pyramid". 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2018. Besoek op 15 Maart 2021.
  9. Umm Kulthum, homage to Egypt's fourth pyramid, https://en.qantara.de/content/umm-kulthum-homage-to-egypts-fourth-pyramid 

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]