Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Universidade Federal de Goiás | |
---|---|
Seël van die Universidade Federal de Goiás | |
Gestig: | 14 Desember 1960 |
Tipe: | Openbare federale universiteit |
Rektor: | Edward Madureira Brasil |
Ligging: | Goiânia, Goiás, Brasilië
16°36′24″S 49°15′34″W / 16.60667°S 49.25944°W |
Affiliasies: | ANDIFES en FAPEG |
Webtuiste: | ufg.br |
Die Federale Universiteit van Goiás (Portugees: Universidade Federal de Goiás of UFG) is 'n universiteit geleë in Goiânia, Goiás, Brasilië.[1]
Dit is op 14 Desember 1960 gestig.[2]