Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Universidade Federal de Minas Gerais | |
---|---|
Seël van die Universidade Federal de Minas Gerais | |
Leuse: | Incipit Vita Nova |
Leuse in Afrikaans: | 'n nuwe lewe begin |
Leuse in Engels: | A new life begins |
Gestig: | 7 September 1927 |
Tipe: | Openbare federale universiteit |
Befondsing: | R$ 1 328 109 834.29 (2012) |
Rektor: | Clélio Campolina Diniz |
Personeel: | 4 445 |
Voorgraadse studente: | 30 957 (2010) |
Nagraadse studente: | 14 838 (2010) |
Ligging: | Belo Horizonte, Minas Gerais, Brasilië
19°52′19″S 43°57′58″W / 19.87194°S 43.96611°W |
Kampus: | stedelik, 8 794 767 m² (2 173 hektaar) |
Affiliasies: | ANDIFES, AULP, CRUB en RENEX5 |
Webtuiste: | ufmg.br |
Die Federale Universiteit van Minas Gerais (Portugees: Universidade Federal de Minas Gerais of UFMG) is 'n universiteit geleë in Belo Horizonte, Minas Gerais, Brasilië.[1]
Dit is op 7 September 1927 gestig.[2]