Die Universiteit van Sussex is 'n openbare navorsingsuniversiteit in Falmer, Sussex, Engeland. Sy groot kampus word deur die South Downs nasionale park omring en is sowat 5,5 kilometer van Brighton geleë.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.