Université Paris-Dauphine

Université Paris-Dauphine

Université Paris-Dauphine is een van die mees gesogte Franse hoëronderwysinstellings (grande école).[1]

Dit is 'n Franse instelling vir hoëronderwys en navorsing in Parys.

Die universiteit is in 1971 geopen.[2]

Bekende onderwysers

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]