Vaaldissel Vaaldisseldoring Vaalperdebos | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. fruticosa
|
Binomiale naam | |
Berkheya fruticosa | |
Sinonieme | |
|
Die vaaldissel (Berkheya fruticosa (L.) Ehrh.) is 'n plant wat inheems aan die sukkulente Karoo van Namibië en Suid-Afrika is.[1]
Dit is 'n meerjarige meso-chamaefiet wat 15-25 cm hoog word.[2] Dit het stekelrige blare en kry asterblomme wat donkergeel is.