Vachellia | |
---|---|
Vachellia farnesiana | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Tribus: | Acacieae |
Genus: | Vachellia Wight & Arn. |
Tipespesie | |
Vachellia farnesiana (L.) Wight & Arn.
| |
Spesies | |
147; Sien teks | |
Die oorspronklike verspreiding van die Vachellia genus. Vandag word dit ook in die meeste Mediterreense lande aangetref. | |
Sinonieme[1] | |
|
Vachellia is 'n genus van blomdraende plante in die Fabaceae familie, algemeen bekend as doringbome of acacias. Dit behoort aan die subfamilie Mimosoideae. Sy spesies is as lede van die Acacia genus beskou tot 2009.[2][3] Vachellia kan van ander akasias onderskei word aan sy kopagtige bloeiwyses en stekelrige steunblaaie .[4]
Van die 163 spesies in die Vachellia genus, is 52 inheems aan die Amerikas, 83 aan Afrika, Madagaskar en die Maskareense Eilande, 32 aan Asië en 9 aan Australië en eilande in die Stille Oseaan.[5]