Valsassegaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. lanceolata
|
Binomiale naam | |
Maesa lanceolata Forssk.
|
Die Valsassegaai (Maesa lanceolata) is 'n boom wat grotendeels in woude of langs riviere en strome vanaf die Oos-Kaap tot in Limpopo voorkom. Verder noord word dit langs die Afrikaanse hooglande aangetref, tot in Arabië.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Maesa lanceolata. |