Vanessa Kirby | |
Geboorte | 18 April 1988 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vanessa Nuala Kirby (gebore 18 April 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente About Time (2013) en Mission: Impossible - Fallout (2018), en in die televisiereeks The Crown (2016).