Veldpou | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. denhami
|
Binomiale naam | |
Neotis denhami |
Die veldpou (Neotis denhami) is 'n groot voël wat tot die familie Otididae behoort. Hulle broei oor die grootste gedeelte van sub-Sahara Afrika.