Veltheimia | |
---|---|
Veltheimia bracteata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Gled.
|
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Veltheimia (sandlelies) is 'n blomplant genus en geofiete wat hoort tot Asparagaceae en is die eerste keer in 1771 beskryf. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.
Daar is net twee spesies wat tot die genus hoort:[1]