Verónica Macamo | |
Macamo in 2016 | |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 15 Januarie 2020 | |
President | Filipe Nyusi |
---|---|
Voorafgegaan deur | José Condungua Pacheco |
Speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek
| |
Ampstermyn 12 Januarie 2010 – 13 Januarie 2020 | |
Voorafgegaan deur | Eduardo Mulémbwè |
Opgevolg deur | Esperança Bias |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Veronica Nataniel Macamo Dlovo 13 November 1957 Bilene |
Nasionaliteit | Mosambiek |
Politieke party | FRELIMO |
Kind(ers) | 3 |
Verónica Nataniel Macamo Dlovo (gebore 13 November 1957) is 'n Mosambiekse politikus. Sy dien tans as die minister van buitelandse sake. Vanaf 2010 tot 2020 was sy die speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek. Macamo is 'n lid van die regerende FRELIMO.[1]