Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vincent Laresca | |
Geboorte | 21 Januarie 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vincent Laresca (gebore 21 Januarie 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Romeo + Juliet (1996), Lords of Dogtown (2005), Kiss Kiss Bang Bang (2005), en The Amazing Spider-Man (2012).