Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Virginia Huston | |
Geboorte | 24 April 1925 |
---|---|
Sterfte | 28 Februarie 1981 (op 55) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1937–1954 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Virginia Huston (24 April 1925 – 28 Februarie 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Out of the Past (1947), Flamingo Road (1949), Tarzan's Peril (1951), en Sudden Fear (1952).