Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Virginia Sale | |
Geboorte | 20 Mei 1899 |
---|---|
Sterfte | 23 Augustus 1992 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Virginia Wren Moore |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Virginia Sale (20 Mei 1899 – 23 Augustus 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Oliver Twist (1933), I Like It That Way (1934), Topper (1937), en The Thin Man Goes Home (1944).