Italië word verdeel in 20 administratiewe streke (regioni, enkelvoud regione), waarvan vyf 'n spesiale outonome status geniet, aangedui deur 'n *. 'n Administratiewe streek word verder verdeel in provinsies.
Vlae van provinsies (departemente, deelstate) | |||
---|---|---|---|
Australië • Brasilië • Colombia • Duitsland • Italië • Litaue • Nederland • Oostenryk • Suid-Afrika • Tsjeggië • Venezuela |