’n Enkele rooi baan met ’n rooi Sint Andrieskruis in ’n wit vierkant op die wapperkant en die vlag van Frankryk in die skildhoek.
Die Franseoorsese gebiedWallis en Futuna gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die nie-amptelike vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n rooi Sint Andrieskruis in ’n wit vierkant op die wapperkant en die vlag van Frankryk in die skildhoek.