'n Vlieër is 'n vierhoek met twee pare aangrensende gelyke sye. Een paar teenoorstaande hoeke is gelyk. Die lang hoeklyn halveer die kort hoeklyn en hul sny loodreg.