Subklas van | information access![]() |
---|---|
Onderdeel van | open knowledge![]() |
Faset van | Uitgewersbedryf, Wetenskaplike kommunikasie, Intellektuele eiendom, Vrye kultuurbeweging, open knowledge![]() |
Gekarakteriseer deur | open![]() |
Teenoorgestelde van | betaalmuur![]() |
Wikidata-eienskap | online access status![]() |
Vrye toegang (Engels: open access) verwys na navorsinguitsette wat aanlyn en sonder koste of ander hindernisse versprei word.[1] Moontlik met die byvoeging van 'n Creative Commons lisensie om hergebruik te bevorder.[1] Vrye toegang kan toegepas word op alle vorme van gepubliseerde navorsingsuitsette, insluitend akademiese joernaal artikels met of sonder kollegiale toetsing, konferensie papiere, tesisse,[2] boek hoofstukke,[1] en monografieë.[3]