Die WACA (amptelik die WACA Ground[2]) is 'n sportstadion in Perth, Wes-Australië. Die stadion se naam is afgelei van die eerste letters van sy eienaars en operateurs, die Wes-Australiese Krieketassosiasie.[3]
Deur die geskiedenis heen is die stadion ook gebruik vir 'n verskeidenheid ander sportsoorte, insluitende atletiek, Australiese voetbal, bofbal, sokker, rugby league en rugbyunie. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992 en die Krieketwêreldbeker 2015 ingespan.
Die afgelope jaar het die meeste van hierdie aktiwiteite egter verhuis na ander sportplekke. Dit is ook reeds gebruik vir groot rockkonserte.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Krieketwêreldbeker 1992.
|
t
|
Indië227 (49.2 boulbeurte)
|
|
|
|
Engeland wen met 9 lopies WACA-krieketveld, Perth Skeidsregters: Dooland Buultjens (SL) en Peter McConnell (Aus) Speler van die wedstryd: Ian Botham (Eng)
|
- Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
Pakistan wen met 48 lopies WACA-krieketveld, Perth Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Piloo Reporter (Ind) Speler van die wedstryd: Aamer Sohail (Pak)
|
- Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
Pakistan wen met 4 paaltjies WACA-krieketveld, Perth Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Peter McConnell (Aus) Speler van die wedstryd: Javed Miandad (Pak)
|
- Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Krieketwêreldbeker 2015.
Groepfase 28 Februarie 2015 14:30 (AWST) ( D/N) Telkaart
|
|
t
|
Indië104/1 (18.5 boulbeurte)
|
|
|
|
Indië wen met 9 paaltjies WACA-krieketveld, Perth Bywoning: 8 718 Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Michael Gough (Eng) Speler van die wedstryd: Ravichandran Ashwin (Ind)
|
- Die Verenigde Arabiese Emirate het die loot gewen en verkies om te kolf.
Australië wen met 275 lopies WACA-krieketveld, Perth Bywoning: 12 710 Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Michael Gough (Eng) Speler van die wedstryd: David Warner (Aus)
|
- Afghanistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
|
t
|
Indië185/6 (39.1 boulbeurte)
|
|
|
|
Indië wen met 4 paaltjies WACA-krieketveld, Perth Bywoning: 17 557 Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Nigel Llong (Eng) Speler van die wedstryd: Mohammed Shami (Ind)
|
- Wes-Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.