Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Walter Maslow | |
Geboorte | 16 Januarie 1926 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Walter Maslow (gebore 16 Januarie 1926) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cosmic Man (1959), Atlas (1961), The Human Duplicators (1965), en White Fang (1991).