Wanja Mworia

Wanja Mworia
Geboorte 29 Maart 1986 (1986-03-29) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Keniaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wanja Mworia (gebore 29 Maart 1986) is 'n Keniaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Noose of Gold (2010) en Higher Learning (2010).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2010: Noose of Gold
  • 2010: Higher Learning

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]