Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Warwara Jakowlewa | |
---|---|
![]() Suster Warwara Jakowlewa | |
Heilige | |
Gebore | ca. 1880, |
Sterfte | 18 Julie 1918, Alapaewsk, Rusland |
Vereer in | Russies-Ortodokse Kerk |
Heiligverklaring | 1992 deur Russies-Ortodokse Kerk |
Pelgrimsoord | Getsemane Kerk van Maria Magdalena |
Feesdag | 18 Julie (Russies-Ortodokse Kerk) |
Attribute | martelaarskap |
Suster Warwara Jakowlewa (Russies: Варвара Яковлева; oorlede 18 Julie 1918) was ’n non van die Russies-Ortodokse Kerk in die klooster van groothertogin Elisabeth Fjodorowna. Sy is saam met die groothertog en ander adellikes deur die Bolsjewiste vermoor.
Die Russies-Ortodokse Kerk het haar later tot heilige verklaar. Haar feesdag is op 18 Julie.