Wasabi | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | Brassicales
|
Familie: | Brassicaceae
|
Genus: | Eutrema
|
Spesie: | E. japonicum
|
Binomiale naam | |
Eutrema japonicum | |
Sinonieme | |
|
Wasabi (Eutrema japonicum) is 'n plant in die kruisblomfamilie Brassicaceae, wat ook kool, peperwortel en mosterd insluit.[2]
Wasabi is 'n gewilde spesery van Japannese oorsprong en word of as 'n wortelstompie verkoop, wat baie fyn gerasper moet word voor gebruik, of as gedroogde poeier in massahoeveelhede.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Eutrema japonicum. |