Waterploeër | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. flavirostris
|
Binomiale naam | |
Rynchops flavirostris Vieillot, 1816
|
Die Waterploeër (Rhynchops flavirostris) is 'n Intra-Afrika trekvoël en word die meeste van April tot Januarie gesien. Dit bly by groot riviere, baaie en mere met groot sandbanke vir slaap- en broeiplek; meestal in die noorde van Suider-Afrika. Die voël se status is amper-bedreigd en die wêreldbevolking is sowat 10 000 en in Suider-Afrika sowat 1000. Hulle broei in klein kolonies. Die voël is 38 – 42 cm lank, 120 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 1.25 - 1.35 m. In Engels staan die voël bekend as die African Skimmer.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rynchops flavirostris. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)