Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wendy Toye | |
Geboorte | 1 Mei 1917 |
---|---|
Sterfte | 27 Februarie 2010 (op 92) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Regisseuse en aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Wendy Toye (1 Mei 1917 – 27 Februarie 2010) was 'n Engelse regisseuse en aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die televisiereeks The Mizzen Cross Trees (1937).