Wentworth Miller | |
Geboorte | 2 Junie 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Wentworth Miller (gebore 2 Junie 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Human Stain (2003), Resident Evil: Afterlife (2010), en Stoker (2013), en in die televisiereeks Prison Break (2005).