Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Werner Karl Otto Theodor von Haeften (9 Oktober 1908 - 21 Julie 1944) was 'n Oberleutnant in die Wehrmacht wat deelgeneem het aan die militêre sameswering teen Adolf Hitler, bekend as die 20 Julie-komplot.