Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad

Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) is ’n navorsingsinstelling en ontwikkelingsorganisasie in Suid-Afrika. Dit is op 5 Oktober 1945 gestig[1] en het sy eie kampus in Pretoria. Dit is die grootste navorsings- en ontwikkelingsorganisasie in Afrika en is verantwoordelik vir ongeveer 10% van die totale navorsingsbegroting van Afrika. Daar is ongeveer 3 000 tegniese en wetenskaplikes werksaam, wat dikwels in multidissiplinêre spanne saamwerk.

[wysig | wysig bron]
Die Skyfly, ’n WNNR/Aerotek teikenrobotprototipe van 1992 by die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum

Die WNNR se hoof navorsingsareas is:[2]

  • Biowetenskap
  • Bou-omgewing
  • Verdediging, vrede, veiligheid en sekuriteit
  • Inligting- en kommunikasietegnologie
  • Lasertegnologie
  • Materiaalkunde en vervaardiging
  • Mobiele intelligente outonome stelsels
  • Nanotegnologie
  • Natuurlike hulpbronne en die omgewing
  • Ruimtetegnologie
  • Sintetiese biologie
Navorsingsentrums by die WNNR
  • Nasionale Lasersentrum
  • Meraka-instituut
  • Sentrum vir Myninnovasie

Voorsitters

[wysig | wysig bron]
  • Dr. Basil Schonland – Stigterspresident (1945–1951)
  • Dr. P.J. du Toit (1951–1952)
  • Dr. S. Meiring Naudé (1952–1971)
  • Dr. Chris Brink (1971–1980)
  • Dr. Chris Garbers (1980–1984)
  • Dr. Brian Clarke (1984–1994)
  • Dr. Geoff Garrett (1994–2000)
  • Albert Jordaan (2001)
  • Dr. Sibusiso Sibisi (2002–huidig)[3]

Presidente

[wysig | wysig bron]
President
Periode Van Name Gebore Oorlede
1945-1950 Schonland Basil Ferdinand Jamieson 2 Februarie 1896 24 November 1972
1950-1952 du Toit Petrus Johann 16 Maart 1888 13 November 1967
1952-1971 Naude Stefan Meiring 31 Desember 1904 27 April 1985
1971-1980 Brink Christiaan van der Merwe 5 Mei 1915
1980-1990 Garbers Christoph Friedrich 21 Augustus 1929
1990-1995 Clark James Brian 27 Januarie 1949
1995-? Arndt Reinhardt Richard 1929 1 Januarie 2020

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Wagener, Pieter (Julie 2005). "Die Stigting van die Suid-Afrikaanse Fisika-instituut" (pdf) (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 12 Oktober 2012.
  2. "WNNR kontraknavorsing- en ontwikkelingsvennootskappe" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2016. Besoek op 6 Oktober 2011.
  3. (en) Anon (2005). "60 jaar van tred hou met Suid-Afrika se W&T behoeftes: 'n kort historiese oorsig" (PDF). Science Scope. 1 (1): 1–3. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 November 2011. Besoek op 12 Oktober 2012. {{cite journal}}: Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]