Kaart | Wapen |
Ligging in Hessen | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Hesse |
Koördinate | 50°34′ N, 08°30' O |
Stigting | 1100 |
Stadstatus | |
Oppervlak: | |
- Totaal | 75,67 vk km |
Hoogte bo seevlak | 148-401 m |
Bevolking: | |
- Totaal (30 Junie 2014) | 51 193[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 676,5/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | |
- Gem. temp. Januarie/Julie | |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | |
Burgemeester | Manfred Wagner (SPD) |
Amptelike Webwerf | www.wetzlar.de |
Wetzlar is 'n stad in die deelstaat Hesse, Duitsland met sowat 51 200 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Rhein-Main en lê sowat sestig kilometer van Frankfurt am Main af. Die stad is die hoofkwartier van maatskappye soos Buderus, Minox en Leica.
Die Altstadt (ou stadskern) met sy oorspronklik sowat 350 vakwerkhuise is ingevolge die bomaanvalle van die Tweede Wêreldoorlog grotendeels vernietig.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Wetzlar. |