Wêreldkaart van Wikimania se gasheerstede en -landeWikimania se kentekenDeelnemers van die Wikimania 2009 in Buenos Aires, ArgentiniëSluitingseremonie 2013 in Hongkong, Volksrepubliek ChinaBesprekings tydens die Wikimania 2018 in Kaapstad oor Wikimania en die betekenis van Ubuntu
Die term Wikimania verwys na 'n internasionale konferensie, wat sedert 2005 deur die Wikimedia-stigting jaarliks op verskillende plekke gehou word.
Die byeenkoms, wat deur die pers dikwels "Wikipedia se jaarvergadering" genoem word, dien as forum vir gesprekke tussen aktiewe gemeenskapslede, wetenskaplikes en ingenieurs, waartydens oor die toekomstige strategieë van die verskeie Wikimediaprojekte gesels word.[1]
Gereelde onderwerpe is nuwe tegniese benaderings,[2] die strategiese belyning van projekte,[3] nuwe toepassings en samewerking,[4] maatreëls teen einde van gehalteversekering,[5][6] kwessies van lisensiëring, onlangse gebeurtenisse asook die projekte se openbare persepsie.[7]
↑Gary Younge (9 Augustus 2006). "Geek nation" (in Engels). The Guardian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2019. Besoek op 26 Augustus 2010.
↑Julia Jaki (24 Julie 2018). "Weiß, männlich, Wikipedia" (in Duits). Zeit. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2019. Besoek op 26 Julie 2018.
↑Stephen Harrison (16 Augustus 2019). "Wikimania to the Rescue". Slate (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2020. Besoek op 24 Augustus 2019.