Wildesalie

Wildesalie
B. salviifolia bloeisels
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. salviifolia
Binomiale naam
Buddleja salviifolia
(Linnaeus) Lam., (1785)
Sinonieme
  • Buddleja aurantiaco-maculata Gilg
  • Lantana salviifolia L.
B. salviifolia, wit vorm.

Die wildesalie (Buddleja salviifolia) - ook bekend as saliehout - is 'n klein boom wat voorkom in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en sentrale gedeeltes van die land. Die boom kan ook as 'n struik voorkom.

Dit is ook inheems in Angola, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]