Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wincenty Kasprzycki (Warschau, 1802 – Warschau, 27 Mei 1849) was 'n Poolse skilder.[1]
Hy studeer aan die Universiteit van Vilnius (1821-1828) en aan die Akademie vir Beeldende Kunste in Warskou (1821-1828)
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Wincenty Kasprzycki. |